DIE polisie in Sunrise, De Aar, in die Noord-Kaap het sowat 15 000 patrone historiese ammunisie met ’n geraamde waarde van R7 ...
HI, SONLANDERS! Sersant George Green is geskok oor wat hy op die CCTV-monitor by die vulstasie sien. Hy jaag na die ...
DIE De Doorns-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen nadat die lyk van ’n 53-jarige man gister in ’n drein gevind ...
SPEURDERS van die Nelson Mandela Bay Intervention Task Team in die Oos-Kaap ondersoek ’n dubbelmoord ná ’n skietvoorval in ...
DIE kwessie van seksuele toestemming het opnuut in die nuus gekom nadat die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris, lt ...
DAAR is bewerings van voortrekkery by ’n R16 miljoen-projek in Lovers’ Lane in die Paarl.Van die lede van die Lovers’ ...
DIE woorde, “sokker-akademie” en “ontwikkeling” het oor die jare só algemeen geword dat dit maklik bloot soms soos ’n cliché geword het, maar die Urban Academy ʼn Hoërskool in Despatch in die Oos-Kaap, ...
DRIE verdagtes tussen 41 en 60 jaar oud is gister in Houtbaai in hegtenis geneem nadat dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R10 miljoen tydens ’n Valke-operasie in dié kusdorp gevind is.
DIE Steenberg-polisie het vanoggend omstreeks 09:30 gereageer op ’n klag van ’n skietvoorval in Ensorstraat, Cafda.
LT.GENL. Pule Dimpane, die waarnemende nasionale polisiekommissaris, het ’n streng waarskuwing uitgereik ná gewelddadige ...
DIE Oos-Kaapse polisie sê hulle is gereed vir enige moontlike gewelddadige xenofobiese aanvalle of optogte wat in die ...
Die gru-voorval het Donderdagaand op De Doorns tydens die matriekafskeid van die Hexvallei Sekondêre Skool, plaasgevind.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results