Vir Albert Pretorius was 2026 ’n jaar van groot mylpale, maar selfs ná ’n rits toekennings, ’n troue en sy 40ste verjaardag, ...
Die belangrike rol wat die privaat sektor en gewone Suid-Afrikaners moet speel om die wa deur die drif te trek in die land, is op Vrydag 9 Oktober deur Niël Pretorius, hoof- uitvoerende beampte van DR ...
“Toe ek die tyd op die bord sien, het ek aanvanklik nie besef dat dit ’n wêreldrekord is nie. En toe, skaars ’n sekonde later ...
Volgens die polisie is albei slagoffers lede van die MAC's-motorfietsklub, terwyl die verdagte glo aan die ...
Die polisie in Gqeberha het die publiek se hulp ingeroep om ’n 14-jarige meisie op te spoor wat sedert Donderdag vermis word.
Die staat het sy saak in die moordverhoor van Charlene Pretorius, wat na bewering aan die brand gesteek is, gesluit. Haar man, Stephan Pretorius, staan tereg op aanklag van haar moord.
Bestendigheid is die goue draad wat jare lank al deur die loopbaan van die 57-jarige Suid-Afrikaner, Retief Goosen, geweef is ...
Die Stormers het met ses drieë hul oorheersing oor die Sharks bevestig en ’n bonuspuntoorwinning behaal. Die Sharks se swak ...
“Ek wil my eie waarde en stem onthou, en ek wil onthou dat my dogtertjies se ogies na my kyk. Hulle sien by my hoe ’n goeie ...
Postbank het sy finansiële posisie en oudituitkomste verbeter, maar dalende rente-inkomste, ’n hoë koste-inkomste-verhouding ...
Luidens berigte het minstens drie huise Vrydag tydens betogings afgebrand en is verskeie winkels geplunder. Donderdag is ...
“’n Boer maak ’n plan.” Met dié eenvoudige lewensuitkyk het Marina van Niekerk begin om Laerskool Kameeldrift te verander.