AYANA Nkathula (41) van die Oos-Kaap is tot 28 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat hy sy girlfriend vermoedelik uit ...
DIE Muizenberg-polisie het ‘n poging tot moordsaak geregistreer vir ondersoek na skietvoorval vroeg vanoggend. Die voorval ...
DIE polisie in Sunrise, De Aar, in die Noord-Kaap het sowat 15 000 patrone historiese ammunisie met ’n geraamde waarde van R7 ...
DIE De Doorns-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen nadat die lyk van ’n 53-jarige man gister in ’n drein gevind ...
SPEURDERS van die Nelson Mandela Bay Intervention Task Team in die Oos-Kaap ondersoek ’n dubbelmoord ná ’n skietvoorval in ...
DIE Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die skuldigbevinding aan en lewenslange gevangenisstraf vir William Thibedi (31) ...
DIE Oos-Kaapse polisie sê hulle is gereed vir enige moontlike gewelddadige xenofobiese aanvalle of optogte wat in die ...
DIE Steenberg-polisie het vanoggend omstreeks 09:30 gereageer op ’n klag van ’n skietvoorval in Ensorstraat, Cafda.
DIE kwessie van seksuele toestemming het opnuut in die nuus gekom nadat die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris, lt ...
DRIE verdagtes tussen 41 en 60 jaar oud is gister in Houtbaai in hegtenis geneem nadat dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R10 miljoen tydens ’n Valke-operasie in dié kusdorp gevind is.
Die gru-voorval het Donderdagaand op De Doorns tydens die matriekafskeid van die Hexvallei Sekondêre Skool, plaasgevind.
Die manlike bestuurder van die Caravelle, asook een meisie en twee seuns, is op die toneel dood verklaar. Nog ’n seun is per helikopter na ’n hospitaal in Alberton vervoer, terwyl drie ander kinders ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results